Onderwêreld-sleutelfigure in hegtenis

Mark Lifman en Nafiz Modack is weer vir moord en afpersing in hegtenis geneem.

KAAPSTAD - Die bedrywighede van privaat veiligheidsmaatskappye wat beskerming aan nagklubs in Kaapstad bied, gaan dikwels met afpersing en intimidasie gepaard.

Volgens 'n verslag wat pas uitgereik is, het dié tipe misdade in 2020 in die Moederstad toegeneem.

En dis ook nie net nagklubeienaars wat onder afpersing en intimidasie deurloop nie.  

Source
eNuus

Paid Content