Onderwysers op Kaapse Vlakte: bendegeweld is erger as Covid-19

Levana Primary School beland gereeld in die spervuur tydens bendegevegte.

LAVENDER HILL - Onderwysers in die bendegeteisterde Lavender Hill in Kaapstad sê die Covid-19-pandemie is die minste van hul bekommernisse.

Bendeverwante skietvoorvalle in dié gebied het in die afgelope paar weke met rasse skrede toegeneem.

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement doen nou 'n dringende beroep op die polisie en die Stad Kaapstad vir meer sigbare polisiëring.

Source
eNuus

Paid Content