One-beweging in Delft vir Erfenisdag

Mmusi Maimane se One South Africa-beweging vier Erfenisdag in Delft op die Kaapse Vlakte.

DELFT - Mmusi Maimane se One South Africa-beweging het Erfenisdagvieringe in Delft op die Kaapste Vlakte gehou. 

Dit is hierdie week onthul dat Delft een van die brandpunte vir geslagsgebaseerde geweld in Suid-Afrika is. 

Maimane sê sy beweging wil die gemeenskap help bou sodat toekomstige generasies nie ’n erfenis van geweld, dwelms of armoede hoef te hê nie.

Source
eNuus