“Ons doen ‘n beroep op die nasionale minister”

Die dodetal weens geweldsmisdaad in die Wes-Kaap styg in die afgelope weke skerp.

MITCHELLS PLAIN - Die nasionale regering moet help om bendegeweld in die Wes-Kaap hok te slaan.

Dít aldus die provinsiale LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Albert Fritz.

Hy het Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte Maandag besoek nadat bendegeweld daar reeds ses lewens sedert verlede Donderdag geëis het.

Source
eNuus

Paid Content