“Ons gesondheid kom altyd eerste”

‘n Springbokvrouesewesspeler praat oor haar aanvanklike hervestiging oorsee en noodsaaklike terugkeer na Suid-Afrika.

MACASSAR - Vrouerugby in Suid-Afrika is besig om van krag tot krag te gaan.

'n Tweede plaaslike speler, Kimico Manauel, het 'n beroepskontrak met 'n buitelandse klub onderteken.

Die COVID-19-uitbreking het die rugbyseisoen egter nou aansienlik ontwrig en sy moes terugkeer huis toe.

Source
eNuus