“Ons het ‘n legende verloor”

Chester Williams was baie geliefd in die Klein Nederburg- Sekondêre Skool en bekend vir sy nederigheid.

PAARL - Inwoners van Paarl probeer steeds tot verhaal kom ná die dood van Chester Williams.

Die oud-Springbok is op 6 September oorlede, vermoedelik weens 'n hartaanval.

eNuus het sy alma mater besoek om te hoor watter impak hy op die skool gehad het.

 

Source
eNuus