"Ons het nie regtig 'n keuse"

'n Nuwe, tydelike tuiste vir haweloses wat op straat in Kaapstad bly.

KAAPSTAD – Hawelose mense wat op Kaapstad se strate geslaap het, is Sondag na hulle nuwe tuiste in tente in Strandfontein geneem.

Daar sal hulle in markiestente slaap met 'n afstand van 1,5 meter tussen hulle, totdat die staat van inperking verby is.

Basiese gesondheidsdienste word ook voorsien. Die mense word nie toegelaat om van die kamp af te beweeg nie.

Source
eNuus