“Ons probeer ons bes om hulle te ondersteun”

Inwoners van Khayelitsha sê hulle is bereid om wetstoepassers te help om orde te handhaaf.

KHAYELITSHA - Die onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal het nog nie na die Wes-Kaap oorgespoel nie.

Die provinsiale regering en polisie daar sê hulle het wel 'n plan beraam om besighede en inwoners te beskerm, as dit sou gebeur.

Dit terwyl sommige inwoners van Kaapstad voorberei om self winkelsentrums en hul gemeenskappe teen plunderaars te beskerm.

Source
eNuus

Paid Content