“Ons sal nie toelaat dat Afrikaans uitsterf nie”

Die Wes-Kaapse menseregte-kommissaris, Chris Nissen, is positief oor die toekoms van Afrikaans in Suid-Afrika.

GENADENDAL - Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch is besig om bewerings te ondersoek dat Afrikaans op koshuise verbied word.

Die DA het vroeër die saak na die Suid Afrikaanse Menseregtekommissie verwys en die MRK het aangedui dat hy as deel van die ondersoek met studente op die kampus wil praat.

Intussen sê die Wes-Kaapse kommissaris van die MRK, Chris Nissen, dat Afrikaans se toekoms nie in gedrang is nie.

Source
eNuus

Paid Content