"Ons slaap onder boom"

Inwoners van 'n Wes-Randse nedersetting sê húlle sit nou op straat terwyl misdadigers met moord wegkom.

WEST VILLAGE - Inwoners van 'n informele nedersetting aan Gauteng se Wes-Rand sê al het hulle niks verkeerd gedoen nie en is hulle Suid-Afrikaanse burgers, is hulle huise afgebreek en sit hulle nou op straat.

Die polisie en Rooimiere het byna twee weke gelede op Makulugama toegeslaan.

Die Mogale City-munisipaliteit sê meer as 200 onwettige immigrante is in hegtenis geneem. 

 

Source
eNuus