"Onse Namakwaland is weer baie mooi"

Inwoners van Namakwaland hoop vanjaar se blommeprag sal baie besoekers soontoe lok.

NAMAKWALAND - Namakwaland se blommeprag is vanjaar die mooiste in bykans 'n dekade.

Groot dele van die Noord-Kaap het jare lank onder een van die ergste droogtes in die geskiedenis gebuk gegaan.

Maar in die afgelope winter het welkome reën daar geval, en daar is nou oral 'n blommetapyt.

Source
eNuus