Ontmoet NWU se nuwe kanselier

Die bekroonde sakevrou en filantroop, Dr. Anna Mokgokong, gaan vir die volgende vyf jaar die NWU se beskermvrou wees.

POTCHEFSTROOM - Universiteite se deure moet groter oopgemaak word, sodat meer landsburgers deur opvoeding bemagtig kan word.

Dít is die boodskap van die Noordwes-Universiteit se derde kanselier, doktor Anna Mokgokong.

Sy beplan om haar in haar vyfjaartermyn toe te spits op vrouebemagtiging, inklusiwiteit en 'n laer uitvalkoers.

Source
eNuus