Organisasies vat hande om families te voed

AfriForum, Saai, Solidariteit Helpende Hand en Laeveld Agrochem voorsien duisende gesinne van kitsmaaltye

PRETORIA - Al hoe meer Suid-Afrikaners ly honger vandat die staat van inperking begin het.

AfriForum, Saai, Solidariteit Helpende Hand en Laeveld Agrochem lewer voedselpakkies met optimale voedingswaarde landwyd af.

Meer as 'n duisend kitsmaaltye is Vrydag by ‘n tuiste vir haweloses in Pretoria uitgedeel. 
 

Source
eNuus