Ouditeur-generaal wys vinger na twee Wes-Kaapse munisipaliteite

Die ouditeur-generaal het bevind dat die Bitou-munisipaliteit sowat R119-miljoen onregmatig bestee het en die Matzikama-munisipaliteit bykans R100-miljoen.

Twee sukkelende Wes-Kaapse munisipaliteite waaroor eNuus onlangs berig het, het in die afgelope boekjaar miljoene rand onregmatig bestee.

Hierdie bevindings is vervat in die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, se verslag oor munisipaliteite se besteding.

Die Matzikama-munisipaliteit is in Vredendal gesetel en die Bitou-munisipaliteit in Plettenbergbaai.

Source
eNuus

Paid Content