Ouers koop nou eerder aanlyn

Winkels is stiller as gewoonlik met ouers wat verkies om aanlyn voorraad vir die nuwe skooljaar te koop.

KAAPSTAD - Dié tyd van die jaar hol ouers gewoonlik rond en staan tou vir skooldrag en ’n lang lys skryfbehoeftes.

Met ’n onseker skooljaar wat voorlê, lyk dit asof ouers steeds voorberei vir wanneer hulle kinders wel moet teruggaan skool toe.

Hulle verkies wel om die lang toue te vermy.

Source
eNuus

Paid Content