Ouers vra beter diens van NSFAS

NSFAS sê hy het 550 000 aansoeke vir die 2020- akademiese jaar ontvang.

KAAPSTAD - Ouers het 'n beroep op die nasionale finansiële hulpskema vir studente gedoen om sy prosesse te hersien.

Die skema, ook bekend as NSFAS, ontvang elke jaar duisende aansoeke.

Maar ouers en studente sukkel met die aanlyn portaal en 'n gebrek aan kommunikasie.

Source
eNuus