Pasiënt se herstel “wonderbaarlik”

n Diabeet met COVID-19 is na drie weke ontslaan.

GATESVILLE - Die Wes-Kaap is die provinsie met die meeste aangemelde gevalle van COVID-19 in die land, maar amptenare sê daar is ook baie mense wat van die siekte herstel.

Tot dusver het meer as 3 500 pasiënte in die Wes-Kaap reeds gesond geword.

Bathandwa Zuzo is een van hulle.

Source
eNuus