Pendel-nagmerrie in Kaap duur voort

Slegs 40% van Golden Arrow se busbestuurders het Dinsdagoggend opgedaag vir werk.

KAAPSTAD - Verskeie sakeondernemings in Kaapstad is al dae lank gesluit omdat hulle werkers nie by die werk kan uitkom nie weens die ontwrigting van openbare vervoer.

24 mense, insluitend verskeie pendelaars, is in die afgelope drie weke in taxigeweld in die Moederstad dood, en nou word busse ook aangeval.

Source
eNuus

Paid Content