Pendelaars verwelkom veiligheidsplan

Golden Arrow-busdiens stel nuwe maatreëls in plek om aanvalle op sy busse te probeer verhoed.

KAAPSTAD - 'n Kaapstadse busdiens gebruik hoëvlaktegnologie en streng veiligheidsmaatreëls om busrooftogte hok te slaan.

Sedert die begin van die jaar is daar elke week minstens ses rooftogte op busse in die Moederstad.

Golden Arrow sê die samewerking tussen dié maatskappy en die polisie begin nou vrugte afwerp.

Vyf verdagtes is in hegtenis geneem.

Source
eNuus

Paid Content