Peter de Villiers glo hy brei toekomstige Bokke

Die voormalige Springbokmentor sê hy het 'n plan met die OP-Olifante.

GQEBERHA - Peter de Villiers glo vas hy het reeds twee spelers in sy OP Olifante-groep geïdentifiseer wat vir die Springbokke kan speel.

Die voormalige Bokafrigter sê sy nuwe span moet nie onderskat word nie.

Die Olifante wil 'n deurslaggewende rol speel om die Bokke te help voorberei vir vanjaar se toer van die Britse en Ierse Leeus.

Source
eNuus

Paid Content