“Plaasaanvalle moet as nasionale krisis bestempel word”

'n Kruis met die name van alle boere wat vanjaar in die Wes-Kaap vermoor is, is by protesoptog vertoon.

KAAPSTAD - Verklaar moorde op boere as 'n prioriteitsmisdaad.

So sê die honderde boere wat onder die vaandel "Swart Maandag" na die Parlement opgeruk het.

Hulle sê ook Suid-Afrika se ekonomie sal nie sonder hul hulp herstel nie.

Source
eNuus