Planne vir Kaapstad se “eie Lanseria” onderweg

Die ontwikkelaars glo die nuwe lughawe sal baie werksgeleenthede skep en die plaaslike ekonomie 'n hupstoot gee.

DURBANVILLE - 'n Nuwe lughawe word net buite Durbanville in die noordelike voorstede van Kaapstad beplan.

Die Kaapse Wynland-lughawe is nog in 'n vroëe fase van ontwikkeling.

Maar die ontwikkelaars se droom is dat dit op die langtermyn soos die Moederstad se eie weergawe van Johannesburg se Lanseria-lughawe sal word.

Source
eNuus

Paid Content