Platteland hou sover kop bo water

Boere in die Bela-Bela-omgewing sê hulle het hul werknemers oor die erns van die situasie ingelig.

BELA-BELA - Plattelanders glo hulle is gereed vir die impak van die Coronavirus, maar voel nog nie soseer die ekonomiese gevolge daarvan nie.

eNuus het Bela-Bela en die omliggende omgewing besoek om eerstehands met inwoners te gesels.

Source
eNuus