“Platteland onkundig oor Covid-19”

Die Wes-Kaapse departement van Gesondheid hoop om meer mense in landelike gebiede in te ent.

VREDENDAL - Gesondheidsowerhede in die Wes-Kaap is bekommerd oor mense wat steeds in onkunde oor Covid-19 leef - veral diegene op die platteland.

Baie weier om ingeënt te word weens 'n gebrek aan akkurate inligting oor die virus en die entstowwe.

Namate Covid-19-gevalle in dié provinsie toeneem, pleit gemeenskapsleiers nou by die regering om in te gryp.

Source
eNuus

Paid Content