Polisie kanselleer koeëlkontrak

eNuus se beriggewing lei daartoe dat die polisie ‘n omstrede kontrak vir rubberkoeëls kanselleer.

PRETORIA - Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het 'n omstrede kontrak vir die aankoop van silikoonkoeëls gekanselleer.

eNuus het onlangs berig oor die tender ter waarde van 30 miljoen rand wat aan die maatskappy IT Empowerment Technologies toegeken is.

Die silikoonkoeëls kos bykans sewe keer meer as rubber-koeëls, maar dit is glo minder skadelik.
 

Source
eNuus