Potchefstromer komponeer simfonie op 12

Hoewel hy nog net 'n dosyn somers agter die blad het, maak Nico al jare lank musiek.

POTCHEFSTROOM, NOORDWES - Oostenryk se musikale wunderkind was Wolfgang Amadeus Mozart, en die Duitsers s'n Ludwig van Beethoven.

Nou het Suid-Afrika ook 'n talentvolle komponis wat létterlik nog in sy kinderskoene is.

Source
eNuus

Paid Content