President van Blou Bulle-rugbyunie bekommerd

Terwyl rugby en bedrywighede vir ‘n onbepaalde tyd opgeskort is, moet spelers en personeel steeds betaal word.

PRETORIA - Wêreldrugby is reeds besig om die finansiële gevolge van die Corona-pandemie te voel.

In die Noordelike halfrond het Ierse spelers ná samesprekings met hulle werkgewers ingestem om kleiner salarisse te verdien totdat die krisis opgelos is.

Hier op tuisbodem sê ‘n unie soos die Blou Bulle dat die opskorting van sportbyeenkomste dié sport en sy finansies erg kan knou.

Percivale Young het by Willem Strauss, president van die Blou Bulle, gaan kers opsteek.

Source
eNuus