Projek takel stigma rondom aanneem-honde

Die Oscars Arc Woof Project moedig honde aannemings op 'n prettige en interaktiewe manier aan.

JOHANNESBURG - Die Oscars Arc Woof Project neem honde vanuit skuilings na sogenaamde "pop-ups" waar mense met hulle kan speel en hulle kan leer ken.

En nou poog hulle ook om op die manier,  vir die eerste keer ooit, 'n wêreld-rekord vir honde-aannemings op te stel.

Source
Nuusdag