Projek wat ouetehuise help bespaar, eers uitgestel

Die Skyn-projek poog om geldelike verligting aan ouetehuise te gee.  

CENTURION - 'n Projek om verouderde gloeilampe met LED-ligte by ouetehuise te vervang, moes uitgestel word weens die inperking.

Solidariteit Helpende Hand het die projek aangepak om tehuise vir bejaardes te help om hulle munisipale rekeninge te besnoei en meer omgewingsvriendelik te wees.

Source
eNuus