Raad vir ’n kous sonder maat

Met die Odd Sock-projek word weeskouse ingesamel en aan skuilings en kinderhuise geskenk.

JOHANNESBURG - 'n Eensame sokkie in 'n laai dien geen doel nie.

Maar danksy 'n kreatiewe projek word nuwe lewe in ou sokkies geblaas - en dít boonop vir 'n goeie doel.

Die Odd Sock-projek het al meer as 20 000 kouse opgepaar en aan skuilings en kinderhuise geskenk.

Source
eNuus