"Regbank word ondergrawe"

Volgens die jaarverslag wat deur Hoofregter Mogoeng Mogoeng bekend gestel is, vaar die regbank goed, ondanks enorme uitdagings. 

JOHANNESBURG - Hoofregter Mogoeng Mogoeng sê daar is 'n doelbewuste veldtog om die regbank te ondermyn.

Hy het die regbank se jaarverslag by die konstitusionele hof bekend gemaak.

Die verslag bied ‘n oorsig van die stand van werksaamhede en uitdagings in die land se howe, sowel as ingrypings om dit te verbeter.

Source
eNuus