Regering oorweeg entstofpaspoorte

Suid-Afrikaners is verdeeld oor die moontlike gebruik van entstofpaspoorte om toegang tot restaurante en geleenthede te beperk.

KAAPSTAD - President Cyril Ramaphosa sê die regering sal binnekort meer inligting verskaf oor sy benadering tot sogenaamde entstofpaspoorte.

Dié dokumente kan as bewys van inenting vir sekere doeleindes en geleenthede gebruik word.

Maar Suid-Afrikaners is verdeeld oor dié idee.

Source
eNuus

Paid Content