Renosterkalfie steel harte in die Vrystaat

Die kalf word beskerm, maar ander renosters is nie altyd so gelukkig nie.

VRYSTAAT. Om ‘n renosterkalf met die hand groot te maak, sit nie in enige mens se broek nie.

Dit vat baie moeite en baie sorg.

Dié week-oue renosterkalfie is deur sy ma verwerp.

Met stropers wat gereeld toeslaan, is die kalfie se verhaal een van die min sukses-verhale wat renosters betref.

Source
Nuusdag