Restaurante steier onder Covid-19-regulasies

Die Stad Kaapstad vra vir die verslapping van die aandklokreël om sukkelende restaurante te help.

KAAPSTAD - Die Stad Kaapstad het 'n beroep op die minister van Samewerkende Regering, Nkosazana Dlamini-Zuma, gedoen om die ure vir die aandklokreël te heroorweeg.

Sommige restauranteienaars in die Moederstad sê dat hulle met die drankverbod kan saamleef, mits hulle vir langer ure mag oop bly.

Source
eNuus

Paid Content