Ride Train Race-akademie ontwikkel veldmotorfietstalent van kindsbeen

Hulle spog reeds met meer as 30 leerlinge wat aan veldwedrenne deelneem.

PRETORIA, GAUTENG - 'n Groep veldmotorfietsentoesiaste van Gauteng wil graag meer jeugdiges aan dié opwindende sportsoort bekendstel.

Die Ride Train Race-akademie is agt jaar gelede gestig en bied nou landwyd oefensessies vir jong renjaers aan.

Hulle hoop om veral meer meisies na die renbaan te lok.

Source
eNuus

Paid Content