Robotiese cirurgie – ‘n eerste in Afrika

Die eerste DaVinci-operasies behoort vroeg in 2021 in die Groote Schuur-hospitaal uitgevoer te word.

KAAPSTAD - Die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad is nou die eerste staatsfasiliteit in Afrika met robotiese chirurgie.

'n Span (menslike) chirurge werk intussen hard om die delikate masjien baas te raak.

Die Da Vinci-robot kan die hersteltyd bespoedig vir honderde pasiënte wat ingewikkelde behandelings moet ondergaan.

Source
eNuus

Paid Content