“Rocky Horror” op verhoog in SA

Craig Urbani vertolk die rol van dokter Frank’n’Furter.

JOHANNESBURG - Die musiekblyspel "The Rocky Horror Picture Show" hou gehore wêreldwyd al 47 jaar lank vasgenael.

'n Nuwe plaaslike produksie daarvan het Sondagaand by Montecasino in Johannesburg geopen.

Source
eNuus