Rus eindelik in vrede na meer as ‘n eeu

Die Universiteit van Kaapstad het die oorsprong van 11 geraamtes wat dekades gelede deur ‘n mediese student opgegrawe is, vasgestel.

KAAPSTAD - Die Universiteit van Kaapstad sê 11 geraamtes in sy besit is op onetiese wyse bekom. 

Mediese studente en wetenskaplikes gebruik dit al dekades lank.

Maar nou gaan die geraamtes ter ruste gelê word.

Source
eNuus