SA ikoon word onthou

Die Suid-Afrikaanse aktrise, Shaleen Surtie-Richards is Sondag ter ruste gelê.

KAAPSTAD - Daar sal nooit weer ‘n kunstenaar soos Shaleen Surtie-Richards wees nie.

Dit is hoe die veteraanaktrise tydens haar amptelike provinsiale begrafnis in die Moederstad beskryf is.

Surtie-Richards het verlede Maandag in ’n gastehuis in Kaapstad gesterf.

Monique Mortlock doen verslag.

Source
eNuus

Paid Content