SA Paralimpiese atleet opgewonde oor Tokio

Anika Pretorius het gekwalifiseer om vanjaar aan die T13 100 m-kategorie by die Paralimpiese Spele deel te neem.

STELLENBOSCH - Die Paralimpiese Spele is veronderstel om oor net meer as twee maande in Tokio te begin.

Maar die Covid-19-pandemie veroorsaak groot onsekerheid onder atlete wat vir dié geleentheid voorberei.

Een van hulle, Anika Pretorius, sê egter sy fokus net op haar oefenprogram en steur haar nie aan mediaberigte en sosiale media nie.

Source
eNuus

Paid Content