SA skaatsplankryer op pad Olimpiese Spele toe

Die 29-jarige Johannes is een van 60 skaatsplankryers wat vanjaar aan die Olimpiese Spele sal deelneem.

KAAPSTAD - ‘n Kaapstadse skaatsplankryer is in sy grootwordjare aangesê om liefs sport te vermy weens sy asma.

Hy het egter almal verkeerd bewys.

Jean-Marc Johannes berei nou vir die 2021 Tokio Olimpiese Spele voor.

Source
eNuus

Paid Content