Sakelui sku vir Jan Taks

'n Nuwe peiling toon sakelui is al hoe minder lus om belasting te betaal.

CENTURION - Die meeste sakelui is minder gewillig om belasting te betaal weens die manier waarop die regering die inperking hanteer.

Dit blyk uit 'n steekproef van die organisasie Sakeliga.

Dis gedoen onder naastenby 900 van hulle lede en ander sake-organisasies.

Source
eNuus