Saldanha-visfabriek sluit tydelik weens 85 Covid-19-gevalle

85 mense toets positief vir die coronavirus by ’n visfabriek in Saldanha

SALDANHA - Die Weskus is een van die Covid-19-brandpunte.

Hier werk 5 000 mense in die visserybedryf. 

Baie van hulle werk by die Sea Harvest-fabriek in Saldanha.

Maar met 85 nuwe Covid-gevalle moes die fabriek tydelik sluit.
 

Source
eNuus