Sandkuns in die Strand

'n Talentvolle sandkunstenaar betower Kapenaars met reuse-sandkastele en ander beelde.

STRAND - 'n Talentvolle sandkunstenaar van Kwazulu-Natal bou deesdae reuse-sandkastele en ander beelde op Wes-Kaapse strande.

Innocent Zungu het vandag een van sy grootste sandkastele nog gebou en hy het dit boonop binne vyf uur voltooi.

Source
eNuus

Paid Content