SANParke wil sy parke open

Behalwe vir COVID-19, veroorsaak die grendeltyd ander uitdagings vir SANParke.

KRUGERWILDTUIN – Geen van SANParke se werknemers het al COVID-19 opgedoen nie.

Dié organisasie, wat verantwoordelik is vir die bestuur van die land se nasionale parke, het egter ander uitdagings.

Toerisme by die Krugerwildtuin is ‘n erge knou toegedien, aangesien die park al twee maande nie besoekers ontvang nie.

Maar die diere blyk hulle nuutgevonde vryheid te geniet.

Source
eNuus