Selfoondiens nou ook net beurtelings

Baie verbruikers sukkel om oproepe te maak of boodskappe te stuur en te ontvang tydens beurtkrag.

PRETORIA - Selfoondiensverskaffers sukkel met netwerkdekking weens voortslepende beurtkrag.

Die meer gereelde en langer kragonderbrekings het 'n duur impak.

Source
eNuus