Seuns verdrink: families soek geregtigheid

Die families van die twee seuns beweer die steengroef was nie behoorlik afgesper nie.

MAMELODI-OOS - Twee gesinne van Mamelodi-Oos, buite Pretoria, is op soek na antwoorde nadat hulle kinders in 'n steengroef verdrink het.

Die tragedie het verlede Vrydag langs 'n konstruksieterrein in dié gebied afgespeel.

Source
eNuus

Paid Content