Sewe aanvalle in 24 uur tref Pretoriase gemeenskap

Inwoners van kleinhoewes noord van Pretoria leef in vrees ná 'n vlaag van gewelddadige aanvalle

PRETORIA - Sedert Dinsdag is tien mense aangeval wat op kleinhoewes in Onderstepoort en Haakdoornboom, noord van Pretoria, woon.

Sewe van dié voorvalle het binne 24 uur gebeur.

Die DA vra dat die gebied sy eie polisiekantoor kry, en dat plaasaanvalle in 'n baie ernstiger lig beskou moet word.
 

Source
eNuus