Sitrusboere floreer tydens grendeltyd

Sitrusboere in Mpumalanga se besighede groei ten spyte van die nasionale inperking

MPUMALANGA – Die staat van inperking het ’n verwoestende impak op verskeie sektore van die ekonomie gehad.

Maar daar is egter 'n paar bedrywe wat ondanks die streng inperkingsmaatreëls, floreer.

Volgens die land se sitrusboere gaan besigheid volstoom voort en verwag hulle ’n ongekende hoë inkomste.

Source
eNuus