Skole langer gesluit – wat nou?

Riaan van der Bergh van Fedsas het met eNuus gesels oor die langer skoolvakansie.

JOHANNESBURG – President Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat skole vanaf 18 Maart gesluit sal wees.

Wat is die moontlikhede wat ouers en skole nou in die gesig staar?

Riaan van der Bergh van die Suid-Afrikaanse Federasie van Skoolbeheerliggame het die kwessie, net voor die president se aankondiging, met eNuus bespreek.

Source
eNuus